Pieter Heerma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pieter Heerma, 2017

Pieter Enneüs Heerma (gebore 5 Augustus 1977 in Amsterdam) is 'n Nederlandse politikus. As 'n lid van die Christen-Demokratiese Appèl (CDA) is hy 'n LP sedert 20 September 2012.

Hy was CDA veldtog leier vir die algemene verkiesing van 2012. Hy was voorheen pers woordvoerder van die CDA fraksie.

Heerma is getroud, het een seun en woon in Purmerend. Hy is die seun van die oorlede CDA leier Enneüs Heerma.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]