Piketbergspeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Piketbergspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. profugum
Binomiale naam
Leucospermum profugum
Rourke

Die Piketbergspeldekussing (Leucospermum profugum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Piketberg van Versveldpas tot by Aurora. Die struik word 2 tot 8 m breed en dra blomme van September tot Desember.

In Engels staan dit as die Piketberg Pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]