Plant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Plante
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
(geen rang): Archaeplastida
Koninkryk: Plantae
Haeckel, 1866[1]
Adiantum pedatum ('n varing)

Plante is een van die koninkryke van lewende organismes (ongeveer 300 000 spesies), wat insluit organismes soos bome, blomme, kruie, en varings. Aristoteles het alle lewende dinge ingedeel tussen plante, wat gewoonlik nie beweeg of orgaansintuie het nie, en diere.

Ander koninkryke[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Haeckel G (1866). Generale Morphologie der Organismen. Berlin: Verlag von Georg Reimer, vol.1: i–xxxii, 1–574, pls I–II; vol. 2: i–clx, 1–462, pls I–VIII.