Kaapse wewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ploceus capensis)
Jump to navigation Jump to search

Kaapse wewer
Ploceus capensis -Johannesburg, South Africa -male-8.jpg
Mannetjie in Johannesburg, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. capensis
Binomiale naam
Ploceus capensis
(Linnaeus, 1766)

Die Kaapse wewer (Ploceus capensis) is 'n endemiese, algemene standvoël in grasveld en bossieveld en is poliginies. Hulle broei gewoonlik koloniaal in riete of hoë bome en maak 'n groot nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is 17 cm groot en weeg 28 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Weaver.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus capensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.