Bruinkeelwewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ploceus xanthopterus)
Jump to navigation Jump to search

Bruinkeelwewer
Southern brown-throated weaver (Ploceus xanthopterus) in Phragmites.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. xanthopterus
Binomiale naam
Ploceus xanthopterus
(Finsch & Hartlaub, 1870)

Die Bruinkeelwewer (Ploceus xanthopterus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in woud en bossieveld, naby broeiplekke in vleie. Die voël is poliginies. Hulle broei alleen of in klein kolonies, dikwels saam met ander wewers. Die nes is taamlik yl sonder 'n ingangstonnel. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 – 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Brown-throated Weaver.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus xanthopterus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.