Poena is koning (rolprent)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Poena is koning
Regisseur Willie Esterhuizen
Draaiboek Draaiboek:
Willie Esterhuizen
Met Robbie Wessels
Gerhard Odendaal
Perlé van Schalkwyk
Lizz Meiring
Wim Botes
Liandi Grobler
Musiek deur Toby Esterhuizen
Robbie Wessels[1]
Kinematografie André van den Heever
Redigeerder Pieter Esterhuizen
Ateljee Aardbol Films[1]
Verspreider Ster-Kinekor
Uitgereik 2007
Speeltyd 85 min
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

Poena is Koning is 'n Afrikaanse rolprent wat op 21 September 2007 vrygestel is. Die regisseur was Willie Esterhuizen. Die ouderdomsperk is 16 (taal en naaktheid).

Genre[wysig | wysig bron]

Die rolprent is 'n komedie.

Hoofrolspelers[wysig | wysig bron]

Storie[wysig | wysig bron]

Die rolprent handel oor die seksuele ontwaking van Poena Pieterse en sy beste pêl Vaatjie. Die twee is vasbeslote om nie meer maagde te wees as hulle klaar is met skool nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Poena is koning" (html) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2017. Besoek op 2 April 2010.