Poincare probleemstelling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

In 1904, in die veld van wiskundige topologie, het die Franse wiskundige Henri Poincaré die volgende probleemstelling voorgelê:

Is elke eenvoudige 4-dimensionele vorm homeomorfies aan 'n 4-dimensionele sfeer?

Hierdie probleem is in 2003 deur die wiskundige Perelman, oorspronklik van Rusland, opgelos en korrek bewys. Die oplossing tot hierdie probleemstelling die enigste opgloste "Millenium-probleemstelling" in wiskunde.

Die probleem is aansienlik makliker in 2- of 3 dimensies.