Gestreepte knorder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Pomadasys striatus)
Spring na: navigasie, soek
Gestreepte knorder
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Haemulidae
Genus: Pomadasys
Spesie: P. striatus
(Gilchrist & Thompson, 1908)
Binomiale naam
Pomadasys striatus

Die Gestreepte knorder (Pomadasys striatus) is 'n vis wat voorkom aan die Suider-Afrikaanse suid - en ooskus vanaf Knysna tot by Beira. Die teenwoordigheid van die vis is nêrens elders in die wêreld aangeteken nie. Die vis word 22 cm groot. Die liggaam is bruinerig met drie horisontale donker strepe oor die boonste helfte van die liggaam. Die vis kom voor op rots en koraal riwwe en word hoofsaaklik gebruik as aas. In Engels staan die vis bekend as Striped grunter.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]