Pompano-dorade

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pompano-dorade
Coryphaena equiselis.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. equiselis
Binomiale naam
Coryphaena equiselis
Linnaeus, 1758

Die Pompano-dorade (Coryphaena equiselis) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese en subtropiese waters. In Engels staan die vis bekend as die Pompano dolfinfish.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis lyk baie soos die Dorade en mag voorkom in Suider-Afrikaanse water noordwaarts van Namibië en Tanzanië.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]