Pompombossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pompombossie
Eupatorium macrocephalum00.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. macrocephalum
Binomiale naam
Campuloclinium macrocephalum
(Less.) DC.
Sinonieme
  • Eupatorium macrocephalum Less.
  • ensomeer[1]

Die pompombossie (Campuloclinium macrocephalum (Less.) DC.) is 'n kategorie-1 indringerplant afkomstig vanaf Suid-Amerika. Dit is vanaf 1970 in Suid-Afrika opgemerk. Dit kom in al die provinsies voor maar is die volopste in Gauteng. Dit is ‘n regop groeiende meerjarige plant wat tot 1.5m hoog word en het helder pienk tosselvormige blommetjies.[2]

Die plant het geen natuurlike vyande in Suid-Afrika nie en het die afgelope vyf jaar verdubbel. Die plant is giftig en uiters moeilik om te beheer. Die Lekgalameetse natuurreservaat in die Wolkberg-gebied suidoos van Tzaneen is die ergste aangetas.[3]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]