Poney Express

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Poney Express
Anna Berthe.JPG
Anna Berthe, 20 November 2008
OorsprongFrankryk
Genre(s)Volkspop
Aktiewe jareSedert 2008
LedeRobin Feix
Anna Berthe
AssosiasiesLouise Attaque
Portal.svg Musiekportaal

Poney Express is 'n musiekgroep vanuit Frankryk. Hul debuutalbum, Daisy Street, is op 31 Maart 2008 vrygestel. Die musiek van hierdie album klink op die klanke van groepe soos Belle & Sebastian, Violent Femmes en Dominique A. Die groep se tweede album is in die beplanningsfase.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • 2008: Daisy Street
  • 2010: Palladium

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]