Portaal:Sterrekunde/Inleiding

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Crab Nebula.jpgHubble 01.jpgPortrait of Jupiter from Cassini.jpgEta And AB.jpgCharles Messier.jpgSun920607.jpg


Welkom in die ruimte!

Sterrekunde (ook astronomie genoem) is ’n wetenskap wat die waarneming en verduideliking van gebeurtenisse buite die Aarde en die atmosfeer behels. Die oorsprong, evolusie, fisiese en chemiese eienskappe van voorwerpe wat in die hemelruim waargeneem kan word, word bestudeer. Waarnemings sluit die volgende in: mane, planete en eksoplanete, sterre, newels en sterrestelsels. Gebeurtenisse sluit in supernovas, gammastraaluitbarstings, die Oerknal en kosmiese agtergrondstraling.


Meer oor sterrekunde . . .