Posseëls en posgeskiedenis van Transvaal
Voorkoms
Hierdie is 'n kort opname van die posseëls en posgeskiedenis van die Transvaal, voorheen bekend as die Zuid-Afrikaansche Republiek.
Die eerste seëls van Transvaal is op 1 Mei 1870 uitgereik.[1] Die eerste poskantoor in Transvaal is by Ferreira se kamp in Johannesburg ingerig om alle pos van die Witwatersrandse goudmyne te hanteer. Teen 1899 was alle dele van Suid-Afrika deur poskoetsroetes met mekaar verbind.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Stanley Gibbons Stamp Catalogue: Southern Africa. 2nd edition.
Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- Curle, J.H. & A.E. Basden. (1940) Transvaal Postage Stamps. London: Royal Philatelic Society.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Stamps of Transvaal. |
- Transvaal Study Circle Geargiveer 2 Junie 2014 op Wayback Machine
- Stamp Domain – South Africa
- Transvaal: 1870 imperforate 1/- deep green, an unused tête-bêche pair. British Library Philatelic Collections