Prabumulih

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Prabumulih (Indonesies: Kota Prabumulih) is 'n munisipaliteit (kota) in die provinsie Suid-Sumatra (Sumatra Selatan), op die eiland Sumatra in Indonesië. Die stad het 132 065 inwoners in 2005 en het 'n oppervlakte van 435,10 km².

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]