Presley Chweneyagae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Presley Chweneyagae
Geboorte 19 Oktober 1984
Mafikeng
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Rolprente Tsotsi
Toekennings Oscar
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Presley Chweneyagae (gebore 1984 in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir die hoofrol van die film Tsotsi, wat tydens die 78ste Oscar-toekenningsaand as die beste buitelandse rolprent bekroon is. Van sy ander bekende rolprente sluit in: More Than Just a Game (2007), State of Violence (2010) en Mandela: Long Walk to Freedom (2013). Sy ma, Agnes Keagile het hom na haar gunsteling sanger, Elvis Presley vernoem.[1]

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • iNumber Number as Shoes, 2013
  • Mandela: Long Walk to Freedom, 2013 as 'n militante prisonier
  • Zama Zama, 2012 as Joseph Phiri
  • The Gentleman, 2011 as Sipho
  • Africa United, 2010 as Egg
  • State of Violence, 2010 as Boy-Boy
  • Menda City, 2009 as Don
  • More Than Just a Game, 2007 as Mark Shinners
  • When We Were Black, 2006-2007 (TV-reeks) as Poet
  • Tsotsi, 2005 as Tsotsi

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 'n Storie van hoop, Beeld, 4 Februarie 2006