Priapatius van Partië
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Priapatius)
Priapatius 𐭐𐭓𐭉𐭐𐭕 | |
---|---|
Arsakes, basileus | |
'n Muntstuk van Priapatius. | |
Koning van die Arsakidiese dinastie | |
Heerskappy | 191-176 v.C. |
Voorganger | Arsakes II |
Opvolger | Fraates I |
Oorlede | 176 v.C. |
Dinastie | Arsakiede |
Vader | Broerskind van Arsakes I |
Religie | Zoroastrisme |
Priapatius (Parties: 𐭐𐭓𐭉𐭐𐭕, Friyapāt) was van 191 tot 176 v.C. die Arsakidiese koning van die Partiese Ryk. Hy was die neef en opvolger van Arsakes II. Soos met baie van die Arsakidiese konings is min oor sy bewind bekend. Volgens sy muntstukke het hy daarin geslaag om van die invloed van die Seleukidiese Ryk ontslae te raak.
Hy is deur sy seun Fraates I opgevolg.
Voorganger ← Arsakes II |
Priapatius | Opvolger Fraates I → |
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.