PRAAG

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Pro-Afrikaanse Aksiegroep)
Jump to navigation Jump to search
Praag
Tipe webblad Aktuele sake
Taal(e) Afrikaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Dan Roodt
Outeur Verskeie
Opgerig 2000
Huidige status Aktief
URL praag.co.za

PRAAG (Pro-Afrikaanse Aksie Groep) is 'n aktuele webwerf onder uitgawe van Dan Roodt en onder redaksie van Karin Roodt.[1] Verskeie joernaliste skryf artikels en lewer insette vir die webtuiste, onder andere Gustav Venter (sportredakteur) en André Olivier (motors).

'n Aparte Engelse portaal word onder die domein praag.org bedryf.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]