Gewone protea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Protea caffra)
Jump to navigation Jump to search

Gewone protea
Protea caffra07.jpg
Protea caffra06.jpg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. caffra
Binomiale naam
Protea caffra
Meisn. 1856
Sinonieme

Scolymocephalus caffer
Protea rhodantha
Protea bolusii
Protea multibracteata
Protea pegleriae
Protea bauerii
Protea natalensis
Protea stipitata

Die Gewone protea (Protea caffra) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort en is die wydverspreidste protea in die land. Dit groei in somerreënvalstreke en kom voor in die Vrystaat, Gauteng en Limpopo. Dit kom ook voor langs die noordelike kus van die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal, Lesotho en Eswatini-eskarp. Die blomhofies het gladde pienk of rooierige binneste skutblare wat altyd effens korter is die blomme.

Die boom se nasionale nommer is 87[1]. In Engels staan dit bekend as die Common sugarbush.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]