Sneeubalsuikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Protea cryophila)
Jump to navigation Jump to search

Sneeubalsuikerbos
Protea cryophila 15460838.jpg
Protea cryophila 59225357.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. cryophila
Binomiale naam
Protea cryophila
Bolus

Die Sneeubalsuikerbos (Protea cryophila) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan die Sederberg. Die struik is dig, bebos en word 3 m in deursnee en blom van Januarie tot April.

'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie, word na 'n lang tydperk vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van knaagdiere. Die plant groei op sandsteengrond op rotslyste op hoogtes van 1 750 - 1900 m.

In Engels staan dit as die Snow Protea bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]