Pruim (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#DDA0DD

Plum on tree02.jpg

Die kleur Pruim is 'n effens donkerder skakering van ligpers, en neig tot medium pers.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word pruim as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #DDA0DD
RGB-kleurmodel (221, 160, 221)
CMYK (0, 28, 0, 13)
HSV (300°, 28%, 87%)

Sien ook[wysig | wysig bron]