Dopperkiaat
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Pterocarpus rotundifolius)
Dopperkiaat | |
---|---|
Groeiwyse in Walter Sisulu Botaniese Tuin en droë vrugstadiumbloeiwyses | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | P. rotundifolius
|
Binomiale naam | |
Pterocarpus rotundifolius (Sond.) Druce, (1917)
|
Die dopperkiaat (Pterocarpus rotundifolius) is 'n middelgroot boom wat voorkom noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal. Dit is ook volop in die suidelike Krugerwildtuin. Die boom is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Die bome blom in die somer en die blomme bars dikwels oop na die reën of op 'n bewolkte dag. Die peule is 3.5 cm in deursnee en kleiner as dié van die kiaat. Die boom se FSA-nommer is 237.[1]
Galery
[wysig | wysig bron]-
Geronde blaartjies van saamgestelde blare
-
Loof en bloeiwyses met blomknoppe en blomme
-
Blomme en blomknoppe
-
Vorm van 'n enkele peul
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online