Witkopstormvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Pterodroma lessonii)
Spring na: navigasie, soek
Witkopstormvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Pterodroma
Spesie: P. lessonii
Binomiale naam
Pterodroma lessonii
(Garnot, 1826)

Die Witkopstormvoël (Pterodroma lessonii) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 45 cm groot en weeg 500 - 800 g met 'n vlerkspan van 100 - 115 sentimeter. Die voël is groot en bonkig met 'n witterige kop en stert. In Engels staan die voël bekend as White-headed petrel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Pterodroma lessonii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Verkry op 2013-01-09.