Pule Mabe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pule Mabe

Persoonlike besonderhede
Politieke party African National Congress

Pule Mabe (gebore 1981) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Hy het opgegroei in Namakgale township in Phalaborwa, Limpopo.

In 2018 het hy die nasionale woordvoerder van die ANC geword. [1]

Verwysings[wysig | wysig bron]