Pygmalion (dubbelsinnig)
Voorkoms
Pygmalion of Pigmalion kan onder meer na een van die volgende verwys:
- Pigmalion (mitologie), 'n beeldhouer wat verlief geraak het op sy beeld
- Pigmalion (opera), 'n opera van 1745 deur Jean-Philippe Rameau
- Pygmalion (album), musiekalbum deur Slowdive
- Pygmalion (Rousseau), 'n melodrama van 1762 deur Jean-Jacques Rousseau
- Pygmalion (toneelstuk), 'n toneelstuk van 1913 deur George Bernard Shaw
- Pigmalion, 'n koning van Tirus
- 96189 Pigmalion, 'n kleinplaneet
- Pigmalion (Virgilius), 'n karakter in Virgilius se Eneïde (29-19 v.C.)
- Verskeie rolprente (van 1935, 1937, 1938, 1948, 1983)