Pylvlekkatlagter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pylvlekkatlagter
Pylvlekkatlagter in Pretoria, Suid-Afrika.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Leiothrichidae
Genus: Turdoides
Spesie: T. jardineii
Binomiale naam
Turdoides jardineii
(Smith, 1836)

Die pylvlekkatlagter (Turdoides jardineii) is 'n algemene standvoël wat voorkom in ruigtes en bosse in beboste savanne. Die voël bly in territoriale groepe van 6-7 saam. Die voël is 22 – 25 cm groot en weeg 60 – 82 gram. In Engels staan die voël bekend as die Arrow-marked Babbler.

Die Gestreepte nuwejaarsvoël, 'n broeiparasiet, gebruik onder andere hierdie voël as broeigasheer vir sy kleintjies.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Turdoides jardineii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.