Queen Anne Hotel
Voorkoms
Queen Anne Hotel | |
---|---|
Argitektuurstyl | Koningin Anna-styl |
Ligging | Sutterstraat 1590 |
Stad | San Francisco, Kalifornië |
Land | VSA |
Voltooi | 1890 |
Die Queen Anne Hotel is 'n hotel in Sutterstraat, San Francisco. Dit is 'n historiese Victoriaanse huis in die Koningin Anna-argitektuurstyl wat in die painted lady-styl versier is. Dit was oorspronklik 'n kosskool vir meisies en het die aardbewing van 1906 in San Francisco net-met oorleef.
Spookhuis
[wysig | wysig bron]Die hotel is 'n gewilde plek om spoke te probeer vind.[1][2] Die hoof van die voormalige afrondingskool, Mary Lake, spook na bewering in haar voormalige kantoor in kamer 410.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Queen Anne Hotel in San Francisco, USA - Lonely Planet". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2013. Besoek op 5 April 2013.
- ↑ Auerbach, L.; Martin, A. (2011). The Ghost Detectives' Guide to Haunted San Francisco. Linden Publishing Company, Incorporated. ISBN 9781610350679. Besoek op 9 Oktober 2014.
- ↑ Time Out Guide San Francisco. Time Out Guides. 2011. p. 130. ISBN 9781846702204. Besoek op 5 April 2013.
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.