R376 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R376 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | R378 Voorspoed | |||
Oospunt | R375 Makopong | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Morokweng Vorstershoop | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R376 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin in 'n klein nedersetting, Voorspoed, waar dit aftak van die R378-streeksroete, noordwes gaan deur Morokweng en Vorstershoop totdat dit die grens bereik. Dan volg die roete die grens tot by die grenspos Makopong waar dit aansluit by die R375.