R707 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R707 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | R708 by Marquard | |||
N5 R76 R725 R57 | ||||
Noordoospunt | R34 by Frankfort | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Senekal Arlington Lindley Petrus Steyn | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R705 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Marquard met Frankfort verbind. Die roete begin by Marquard waar dit van die R708-streeksroete aftak en amper noordwaarts gaan na Senekal. Hier gebruik die roete die N5-nasionale pad vir 5 km voor dit aftak na die noordooste. Dit gaan deur Arlington, kruis die R76-provinsiale pad, gaan deur Lindley, kruis die R725, deel die R57 deur Petrus Steyn en eindig waar dit by die R34 aansluit 8 km wes van Frankfort.