R724 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R724 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 59,6 km (37,0 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidoospunt | R76 10 km noord van Bethlehem | |||
Noordwespunt | R707 suid van Petrus Steyn | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R724 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bethlehem met Petrus Steyn verbind. Dit begin 10 km noord van Bethlehem waar dit van die R76-provinsiale roete aftak en noordwes gaan tot in Petrus Steyn waar dit eindig in die R707-streeksroete.