Gaan na inhoud

RSV Würges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
RSV Würges

Volledige naam Rasensportverein Würges
1920 e.V.
Stigtingsdatum 1920
Tuisveld RSV-Stadion Goldener
Grund
, Bad Camberg
Kapasiteit 2 500
Kompetisie Oberliga Hessen

RSV Würges is 'n sokkerklub uit Bad Camberg in die deelstaat Hessen in Duitsland. Würges is 'n stadsdeel van Bad Camberg.

Die klub is op 1 Augustus 1920 gestig as Fußball Verein Teutonia Würges. Teen 1922 was die klub bekend as FV Borussia Würges en in 1924 is die huidige naam aangeneem. Die klub se grootste prestasie was om die 3de rondte van die DFB-Pokal te haal in 1980. Die klub het ook in 1987 die Hessenpokal gewen en sodoende toegang tot die hoofrondte van die DFB-Pokal verkry, maar is hierdie slag in die eerste rondte uitgeskakel.

Onlangse ligaposisionering

[wysig | wysig bron]
  • 1972-73 (III) Landesliga Sentraal 7de
  • 1973-74 (III) Landesliga Sentraal 3de
  • 1974-75 (III) Landesliga Sentraal 2de
  • 1975-76 (III) Landesliga Sentraal 8ste
  • 1976-77 (III) Landesliga Sentraal 2de
  • 1977-78 (III) Landesliga Sentraal 15de
  • 1978-79 (V) Bezirksoberliga 1ste
  • 1979-80 (IV) Landesliga Sentraal 5de
  • 1980-81 (IV) Landesliga Sentraal 2de
  • 1981-82 (IV) Landesliga Sentraal 2de
  • 1982-83 (IV) Landesliga Sentraal 1ste
  • 1983-84 (III) Oberliga Hessen 14de
  • 1984-85 (III) Oberliga Hessen 16de
  • 1985-86 (IV) Landesliga Sentraal 4de
  • 1986-87 (IV) Landesliga Sentraal 3de
  • 1987-88 (IV) Landesliga Sentraal 2de
  • 1988-89 (IV) Landesliga Sentraal 8ste
  • 1989-90 (IV) Landesliga Sentraal 3de
  • 1990-91 (IV) Landesliga Sentraal 1ste
  • 1991-92 (III) Oberliga Hessen 17de
  • 1992-93 (IV) Landesliga Sentraal 8ste
  • 1993-94 (IV) Landesliga Sentraal 10de
  • 1994-95 (V) Landesliga Sentraal 10de
  • 1995-96 (V) Landesliga Sentraal 2de
  • 1996-97 (IV) Oberliga Hessen 10de
  • 1997-98 (IV) Oberliga Hessen 14de
  • 1998-99 (V) Landesliga Sentraal 4de
  • 1999-00 (V) Landesliga Sentraal 7de
  • 2000-01 (V) Landesliga Sentraal 10de
  • 2001-02 (V) Landesliga Sentraal 10de
  • 2002-03 (V) Landesliga Sentraal 6de
  • 2003-04 (V) Landesliga Sentraal 3de
  • 2004-05 (V) Landesliga Sentraal 2de
  • 2005-06 (V) Landesliga Sentraal 1ste
  • 2006-07 (IV) Oberliga Hessen 11de
  • 2007-08 (IV) Oberliga Hessen

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Oberliga Hessen 2007/08-seisoen

FC Beiere Alzenau - Viktoria Aschaffenburg - KSV Baunatal - SV Darmstadt 98 - SV Buchonia Flieden -
Eintracht Frankfurt II - SG Roowit Frankfurt - SC Borussia Fulda - KSV Klein-Karben - FSC Lohfelden -
1. FC Germania 08 Ober-Roden - 1. FC Schwalmstadt - FSV 1926 Fernwald - SC Waldgirmes - SV Wehen II - Eintracht Wetzlar - TSG Wörsdorf - RSV Würges