Radio Rats
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Radio Rats | |
---|---|
Oorsprong | Springs (Suid-Afrika) |
Genres | Post Punk |
Instrumente | Kitaar, Baskitaar, Tromme, Sleutelbord, Cajun box |
Jare aktief | 1978 - 2009 |
Etikette | Radium Wreckords |
Webwerf | http://www.radiorats.co.za/ |
Lede | Jonathan Handley Dave Davies Chris Melling Jimmy Florence[1] |
Gewese lede | Dion Coetzee[2] David "Herbie" Parkin Julian Platt Gordon Tricker Leonard Dixon Michael "Bubbles" Stevenson Lloyd Ross Pierre de Sade[3] |
Die Radio Rats is 'n Suid-Afrikaanse post punk musiekgroep wat in 1978 deur Jonathan Handley gestig is toe Dave Davies by sy groep Slither aangesluit het. Die Radio Rats se eerste album is in Augustus en September 1978 by Satbel Studios in Johannesburg opgeneem en in Oktober 1978 as 'Into The Night We Slide' deur Jo'Burg Records uitgegee.[2]
Die South African Rock Lists webtuiste gee 'Into The Night We Slide' aan as een van die top tien Rock Albums van die 1970's.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Pop Coffins by Radio Rats, besoek op 11 Oktober 2009
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Radio Rats tuisblad, besoek op 11 Oktober 2009
- ↑ Radium Wreckords, Family Tree, besoek op 11 Oktober 2009