Rajnath Singh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rajnath Singh
राजनाथ सिंह
Rajnath Singh
Rajnath Singh in 2020.

Persoonlike besonderhede
Alma mater Gorakhpur University, Uttar Pradesh, Indië

Rajnath Singh (gebore 10 Julie 1951) is 'n Indiese politikus en tans die Minister van Verdediging van Indië. Hy het voorheen gedien as hoofminister van Uttar Pradesh en as kabinetsminister in die Vajpayee-regering. Hy was die minister van binnelandse sake in die eerste ministerie van Narendra Modi. Hy het ook twee keer as president van die BJP gedien, naamlik 2005 tot 2009 en 2013 tot 2014.