Ranomi Kromowidjojo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ranomi Kromowidjojo met 'n goudmedalje
Ranomi Kromowidjojo in die swembad (regs)

Ranomi Kromowidjojo (gebore in Sauwerd op 20 Augustus 1990) is 'n Nederlandse swemmer.

Sy het één goudmedalje tydens die Olimpiese Somerspele 2008 en twee tydens die Olimpiese Somerspele 2012 verower.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]