Kletsrym

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Rap)
Jump to navigation Jump to search
Jack Parow tydens 'n optrede.

Kletsrym of rap is 'n musiekstyl wat deel is van die hip-hop-kultuur. Kletsrym verskil van die gesproke woord deurdat dit op musiek opgevoer word.

'n Persoon wat kletsrym beoefen word 'n kletsrymer (of rapper) genoem. Die kletsrymer vertel 'n storie of dra 'n gedig op ritmiese wyse voor.

Van die bekendste kletsrymers in Suid-Afrika is Die Antwoord en Jack Parow.

Die kletsrymer KRS-One.