Rashad Cassim
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rashad Cassim is 'n Suid-Afrikaanse ekonoom en vanaf 1 Augustus 2019 'n adjunkpresident van die Suid-Afrikaanse Reserwebank.[1] Hy was voorheen werksaam by Statistieke Suid-Afrika as adjunk‑direkteur-generaal verantwoordelik vir ekonomiese statistieke en by die Universiteit van die Witwatersrand as hoof van die skool vir ekonomie en besigheidswetenskappe.[1] Hy het 'n doktorsgraad in ekonomie.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Kganyago versterk Reserwebank-bastion". Maroela Media. 11 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2019. Besoek op 15 Julie 2019.