Rassisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Rassediskriminasie)
Jump to navigation Jump to search

Rassisme of rassediskriminasie dui op die sosiale, ekonomiese of politiese diskriminasie teenoor 'n persoon (of groep persone) gebaseer op ras en/of velkleur. Dit dui nie noodwendig op die haat van een ras teenoor 'n ander nie, maar ook die uitsluiting of weiering van sekere regte en voorregte, soos destyds toegepas deur die apartheidsregering van Suid-Afrika.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]