Ray Austin (regisseur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ray Austin
Geboorte 5 Desember 1932 (1932-12-05) (87 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ray Austin (gebore 5 Desember 1932) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Avengers (1961), My Partner the Ghost (1969), Department S (1969), en Magnum, P.I. (1980).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1971: 1,000 Convicts and a Woman
  • 1972: Virgin Witch
  • 1974: House of the Living Dead

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1961: The Avengers
  • 1961: Ghost Squad
  • 1969: My Partner the Ghost
  • 1969: Department S
  • 1980: Magnum, P.I.

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1976: Journey Through the Black Sun
  • 1983: The Return of the Man from U.N.C.L.E.: The Fifteen Years Later Affair
  • 1984: The Zany Adventures of Robin Hood
  • 1987: The Return of the Six-Million-Dollar Man and the Bionic Woman

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1996: Zorro: The Legend Begins
  • 1996: Zorro: A Conspiracy of Blood
  • 2007: Randall and Hopkirk (Revisited)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]