Rebekah Kennedy (aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rebekah Kennedy
Rebekah Kennedy.jpg
Gebore3 April 1984 (1984-04-03) (36 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise en vervaardiger
Jare aktief2007–nou

Rebekah Kennedy (gebore 3 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bastard (2015) en To the Bone (2017), en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en Criminal Minds (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Life: A Documentary
  • 2011: The Curse of Babylon
  • 2013: The Underneath
  • 2015: Bastard
  • 2016: The Conduit
  • 2017: To the Bone
  • Archaic Redemption
  • Scythe

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1999: Law & Order: Special Victims Unit
  • 2005: Criminal Minds
  • 2011: Throwing Stones
  • 2014: Match

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2010: Taking Advantage

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]