Redelinghuys-speldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Redelinghuys-speldekussing
Leucospermum arenarium 1.jpg
Foto: Nick Helme
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. arenarium
Binomiale naam
Leucospermum arenarium
Rycroft

Die Redelinghuys-speldekussing (Leucospermum arenarium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom vanaf Redelinghuys tot Aurora en ook rondom Malmesbury. Die struik word 0.75 m hoog en 1.5 m wyd en dra blomme van Julie tot Oktober.

In Engels staan dit as die Redelinghuys Pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]