Regina Baff

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Regina Baff
Geboorte 31 Maart 1949 (1949-03-31) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Regina Baff (gebore 31 Maart 1949) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Road Movie (1973), The Paper Chase (1973), The Great Gatsby (1974), en Escape from Alcatraz (1979).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: Road Movie
  • 1973: The Paper Chase
  • 1974: The Great Gatsby
  • 1976: The Money
  • 1979: Escape from Alcatraz
  • 1980: Below the Belt

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]