Reißt euch los, bedrängte Sinnen, BWV 224

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Reißt euch los, bedrängte Sinnen
BWV 224
Kantate deur J. S. Bach
Gekomponeer 1724, Leipzig
Opgevoer 1724

Reißt euch los, bedrängte Sinnen, BWV 224, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach. Hy komponeer dit in 1724 in Leipzig vir 'n onbekende okkasie.[1] Die outeur van die teks is onbekend en daar oorleef slegs 30 mates van die aria vir sopraan, wat deur C. P. E. Bach gekopieer is.[2][3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Schilling, Ulrike (1994). Philipp Spitta. Bärenreiter. p. 272. ISBN 978-3-7618-1181-8. 
  2. "Cantata BWV 224". bach-cantatas. Besoek op 18 May 2013. 
  3. Crouch, Simon (1999). "Cantata BWV 224". Classical Net. Besoek op 7 June 2013.