Renier van Rooyen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Renier van Rooyen (28 November 1931 - 5 November 2018) was 'n Suid-Afrikaanse entrepreneur en stigter van Pep Stores. Hy is in Kenhardt gebore. Hy werk as 'n klerk in die Departement van Justisie voor hy sy eerste Pep-winkel in Upington open. Hy bou die winkel uit tot die bekende Pepkor groep wat hy in 1981 aan Christo Wiese verkoop. Op daardie stadium het Pepkor oor 500 winkels, 10,000 werknemers en tien fabrieke bestaan. Hy sterf op 5 November 2018 in sy huis en laat sy vrou Alice, twee seuns Renier jr, Johann, 'n dogter Salóme en minstens vier kleinkinders agter.

Bron[wysig | wysig bron]

https://www.netwerk24.com/Sake/Maatskappye/stigter-van-pep-stores-sterf-20181109