Reusebloedsuiervlermuis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Reusebloedsuiervlermuis
Tydperk: Pleistoseen-Holoseen
Ook: Desmodus draculae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Chiroptera
Familie: Phyllostomidae
Subfamilie: Desmodontinae
Genus: Desmodus
Spesie: D. draculae
Binomiale naam
Desmodus draculae

Die reusebloedsuiervlermuis, of Desmodus draculae, is ’n uitgestorwe spesie vlermuise wat tydens die Pleistoseen en moontlik die vroeë Holoseen in Suid-Amerika voorgekom het. Dit was 30% groter as die gewone vlermuis.

Fossiele en subfossiele is ontdek in Ecuador, Brasilië en Bolivia.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]