Reusepantserakkedis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Reusepantserakkedis
Gerrhosaurus validus - Reptilium Landau.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. validus
Binomiale naam
Gerrhosaurus validus

Die Reusepantserakkedis (Gerrhosaurus validus) is 'n akkedis wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga en Kwazulu-Natal. Die reptiel is 50 tot 60 cm lank en leef in skeure in klipbanke.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

'n Reusepantserakkedis by die Mopani-kamp, Krugerwildtuin.
'n Reusepantserakkedis in die Krugerwildtuin

Die reptiel het 'n plat lyf en die bene is kort, die stert lank en die kop betreklik klein. Die skubbe is plaatagtig met kolletjies. Dit skep 'n dwarsbandpatroon. Die jonger reptiele het duidelike swart en pienkgeel patrone.

Hulle leef van insekte, koggelmanders, geitjies, vye en bessies.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]