Rhenosterkopdam
Voorkoms
Rhenosterkopdam | |
---|---|
Ligging | Mpumalanga |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 25°05′45″S 28°55′00″O / 25.09583°S 28.91667°O |
Dam in | Elandsrivier |
Doel | Nywerheid en huishoudelik |
Openingsdatum | 1984 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Boog-gravitasiedam |
Hoogte van wal | 36 m |
Lengte van wal | 515 m |
Bakmaat | 206 miljoen m3 |
Reservoir | Rhenosterkopdam |
Opvanggebied | 3 723 km2 |
Damoppervlak | 3 624 ha |
Die Rhenosterkopdam is 'n gekombineerde swaartekrag-en-boogtipedam geleë in die Elandsrivier ('n deel van die Olifantsrivierbekken) in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dam is in 1984 voltooi met 'n wal wat 36 m hoog is en 'n bakmaat van 206 miljoen m3.
Die dam dien hoofsaaklik vir munisipale en nywerheidsgebruik en sy gevaarpotensiaal is ingedeel as hoog.
Sien ook
[wysig | wysig bron]