Mopaniegeeldoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Rhigozum zambesiacum)
Jump to navigation Jump to search

Mopaniegeeldoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. zambesiacum
Binomiale naam
Rhigozum zambesiacum
Baker, 1894

Die Mopaniegeeldoring (Rhigozum zambesiacum) is 'n boom wat voorkom vanaf die noorde KwaZulu-Natal, langs die Lebomboberge tot in die Limpoporiviervallei. Die boom kom ook in die Zambeziriviervallei voor. Hierdie boom groei in laagliggende bosveld en op klipperige plekke.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]