Bronsvlerkdrawwertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Rhinoptilus chalcopterus)
Jump to navigation Jump to search

Bronsvlerkdrawwertjie
Rhinoptilus2Keulemans.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. chalcopterus
Binomiale naam
Rhinoptilus chalcopterus
(Temminck, 1824)

Die Bronsvlerkdrawwertjie (Rhinoptilus chalcopterus) is 'n voëlspesie van die Glareolidae familie. Dit word gevind in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Kameroen, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Tsjad, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Eritrea, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Suid-Afrika, Soedan, eSwatini, Tanzanië, Uganda, Zambië, and Zimbabwe.[1]

Die Bronsvlerkdrawwertjie is groter as die ander drawwertjies en het kenmerkende rooi bene en merke op die kop. Dit is meestal aktief gedurende die nag en hou van bosagtige omgewings.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International 2004. Rhinoptilus chalcopterus. 2006 IUCN Red List of Threatened Species. Downloaded on 28 July 2007.
  2. Newmans's Birds of Southern Africa, 7th Edition, 2000, ISBN 1-86872-494-8.