Richard Gaines

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Richard Gaines
Geboorte (1904-07-23)23 Julie 1904
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 20 Julie 1975 (op 70)
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Gaines (23 Julie 1904 – 20 Julie 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The More the Merrier (1943), Double Indemnity (1944), The Enchanted Cottage (1945), en Unconquered (1947).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1943: The More the Merrier
  • 1944: Double Indemnity
  • 1945: The Enchanted Cottage
  • 1947: Unconquered
  • 1947: The Invisible Wall
  • 1947: Dangerous Years
  • 1957: 5 Steps to Danger

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1952: Boss Lady
  • 1952: Cavalcade of America
  • 1958: Lux Playhouse

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1955: Soldier's Bride
  • 1960: McGarry and His Mouse

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]