Rick Roberts (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rick Roberts
Geboorte 13 November 1965 (1965-11-13) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rick Roberts (gebore 13 November 1965) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Man of the Year (2006) en Pontypool (2008), en in die televisiereekse Traders (1996) en An American in Canada (2002).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Waiting for Michelangelo
  • 1997: Time to Say Goodbye?
  • 2006: Man of the Year
  • 2008: Pontypool
  • 2012: The Riverbank
  • 2012: Sockeye

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: Traders
  • 1998: L.A. Doctors
  • 2002: An American in Canada
  • 2006: Angela's Eyes
  • 2015: This Life
  • 2018: Ghost BFF

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: A Town Without Christmas
  • 2003: Student Seduction
  • 2005: Descent
  • 2005: Plague City: SARS in Toronto
  • 2005: More Sex & the Single Mom
  • 2005: Haunting Sarah
  • 2006: Night of Terror
  • 2007: The Note
  • 2009: Pure Evil
  • 2010: The Night Before the Night Before Christmas
  • 2010: The Town Christmas Forgot
  • 2011: Salem Falls
  • 2013: Jack
  • 2013: Pete's Christmas
  • 2015: Killer Crush

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]