Rifakwarium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
’n Rifakarium in Monaco.

’n Rifakwarium is ’n see-akwarium wat hoofsaaklik lewende korale en ander ongewerweldes uit die see bevat, sowel as vis wat ’n rol speel in die handhawing van die tropiese koraalrifomgewing. ’n Rifakwarium het skerp lig nodig, asook water wat beweeg en stabieler waterchemie as ander see-akwariums. Besluite oor watter rifdiere gebruik moet word en watter by mekaar pas, moet versigtig geneem word.[1]

Diere[wysig | wysig bron]

Vis[wysig | wysig bron]

Ongewerweldes[wysig | wysig bron]

  • Caulastrea furcata
  • Euphyllia divisa
  • Euphyllia ancora
  • Heteroxenia-spesies
  • Mussidae
  • Zoanthus-spesies
  • Briareum violaceum
  • Alpheoidea

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Setting up a reef tank”. AquaDaily: 2009-02-23. URL besoek op 2009-02-23.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]